Khairos-logo-1
Inskrywing

•Aansoekvorm

•Skoolgelde

•Bank Besonderhede

Ons Skool

•Ons Visie en Misie

• Beheerliggaam

•Personeel

Akademie

•Ons Top 5

•Vakkeuses

•Eksamen en Toetsroosters

Welkom aan een en elke Khairos leerling en ouer! 

Khairos is ‘n geregistreerde Christelike privaatskool waar onderrig in Afrikaans plaasvind. Ons is gelee in Duncanville Vereeniging. 

Khairos bied onderrig vanaf Gr RR tot Gr 12.

Khairos Privaatskool is ‘n droom wat tot verwesenliking gekom het in Augustus 2011.

On streef daarna om ‘n Christelike omgewing te bied waar elke kind volgens sy of haar eie potentiaal kan ontwikkel en ons le klem op die ontwikkeling van persoonlike sterkpunte en gawes.

Ons beperk klas grotes tot ‘n maksimum van 14 leerders en vir die ontwikkelings fase (Gr R en RR ) slegs 10 leerders per klas.

Die klein klasse en individuele aandag, tesame met die toegewydheid van ons personeel, is ons resep tot suksesvolle onderrig.

Ons Matrieks skryf hulle NSC Eksamen deur SACAI en ontvang die NSC Sertifikaat deur UMALUSI soos die publieke skole.

KONTAK ONS

56 Senator Rood Str,

Duncanville, Vereeniging

Tel: 082 562 2371

epos: khairosps@gmail.com

 

Ure
Maandag— Vrydag : 8:00AM–14:00PM

Khairos Privaatskool

Die skoolmodel is gebaseer op die Kurrikulum

en assesseringsbeleidverklaring (CAPS) en

word in Afrikaans aangebied.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Terugvoer vanaf ouers

” Die plek waar my kind weer homself ontdek het en van binne na buite blom. Nou weet hy: Hy kan!“

12687882_1104605332907332_1028831847190498507_n

Khairos Ouer

 

” Khairos is nie net nog ‘n skool nie. Hier kan my kinders nog opvoeding ontvang wat gebaseer is op Christelike waardes. Ek en my gesin is dankbaar om ‘n pad met Khairos te kan stap “

12687882_1104605332907332_1028831847190498507_n
Khairos ouer

 

” Khairos is ‘n skool met waardes, onvoorwaardelike liefde vir ons kinders en onderwysers wat omgee.“

12662028_1104605446240654_9014365603866977591_n
Khairos ouer