Inskrywing

 

Laai ons aansoekvorm af

 

Kontak ons by 082 562 2371

 

Fooie

  • Khairos Privaatskool se fooie word jaarliks bereken. Neem kennis dat fooie betaalbaar is oor 12 maande.
  • Eerste betaling moet geskied voor of op die laaste dag van elke maand.
  • Gebruik u kind/ers se naam en van as verwysing.
  • * Gr RR – R1 300 per maand;
  • * Gr R – R1 500 per maand;
  • *Gr 1 – R1 900 per maand;
  • * Gr 2 – R2 300 per maand;
  • *Gr 3-12 – R2 800 per maand;
  • Skooltye
  • Maandae tot donderdae 8 tot 2 uur
  •                            Vrydae :  8 tot 12h30

Bank Besonderhede

Rekeningnaam: Khairos Privaatskool

 

Rekeningnommer:627 481 962 60

 

Bank: FNB

 

Verwysing: Leerder se naam