Khairos Akademie
Top 5
Kom loer gerus weer binnekort hier om on Top 5 vir 2019 te sien
Vakkeuses Graad 10-12
Afrikaans en Engels is verpligtend. Studente kan dus uit die volgende vakke kies:
- Besigheidstudies
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Wiskunde
- Wiskunde geletterdheid
- Verbruikerstudies
- Toerisme
- Ingenieursgrafika en Ontwerp
